U is welkom om dit af te laai en vir u vriende aan
te stuur.
U hoef die alles op een slag af te laai nie.
Dit gaan permanent hier wees.
So kom gerus wees terug en laai nog af.
Die meeste is Afrikaans en Engels.
Daar ten eenkeer per maand 'n nuwe boek
beskikbaar wees.
Vul gerus die vorm hier onder in en ons sal u in
kennis stel sodra daar nuwe e-boeke beskikbaar
is.
Die boeke bevat Afrikaanse en Engelse resepte.
Nie van hierdie boeke is vertaal nie.
Die Afrikaanse "Vrugte Koeke" is nie 'n vertaling van
die Engelse "Fruit Cake" nie.
Dit bevat heeltamal verskillende resepte.